Kultuur - Kontakinligting
Kultuurkantoor: Mev. A de Vos (DV)
E-Pos: musiek@stellies.com
Tel: +27 21 887 3082 X125
Kulturele en Sosiale bedrywighede Ons leerders kan by verskeie verenigings en groepe inskakel. Só kry hulle die geleentheid om verskillende talente verder te ontwikkel en om saam met ander te werk en te ontspan. Aktiwiteite sluit in: - Drama-aande
- Entrepreneursklub (wat onder andere markdae reël)
- Kampe
- Onderrig in 'n verskeidenheid van instrumente by die Sentrum vir Instrumentale Onderrig
- Musiekensembles
- Redenaarsvereniging (Toastmasters)
- Skoolkoor
- Skoolorkes
- STELLOSKOOP (Skoolkoerant)
- STRUIK (Stellies Raad vir die Uitvoerende Kunste)
- SWAP (Stellenbosch Waterprojek)
- Teaterbesoeke na opvoerings, operas, ens.
- Toneelgeselskap
- VCSV (Christen-Studentevereniging)
- Voetslaanvereniging
- Voortrekkers (ingeskakel by die plaaslike kommando)
'Die kuns herskep die werklikheid.' - Aristoteles
|